ONDERSTEUN ONS KINDERHUIS
Villa Liberi
GEE MET ‘N BLYMOEDIGE HART
Maniere waarop jy ons kinderhuis kan ondersteun
KRUIDENIERS
Jy is welkom om by te dra in die vorm van kruideniersware, skoonmaak-middels en standaard verkoue medisyne. Vir noodsaaklikhede, kontak gerus die huis-ouers.
+27 76 967 4831
Driekie – Huismoeder
KONTANT DONASIES
AGS Villa Liberi
ABSA Bank
Rekening No.: 405 467 6283
TYD
Daar is altyd ‘n manier om betrokke te raak met hulp in en rondom die huis. Kontak gerus die huis-ouers vir meer inligting oor betrokkenheid en prosesse.