CALLED FOR REVIVAL

VISIE

EACH ONE; REACH ONE; TEACH ONE.

Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Matt 28:19

ONDERSTEUN ONS KINDERHUIS

VILLA LIBERI

Ons plaaslike kinderhuis verkeer tans in ’n kritieke situasie aangesien noodsaaklike befondsing nog nie ontvang is nie. Hierdie ondersteuning is van kardinale belang om daaglikse sorg, kos, veiligheid en basiese behoeftes vir die kinders te verseker. Enige hulp, bydrae of ondersteuning kan ’n werklike verskil maak in die lewens van kinders wat reeds soveel uitdagings ervaar. Saam kan ons hoop bring waar dit die nodigste is.

raak betrokke by

Ons Gemeenskap

CFR KIDS

KINDERKERK

CFR YOUTH

JEUG GROEP

IGNITE

BYBELSTUDIE GROEP

IMMERGROEN

SOSIALE GROEP

DAMES

BYBELSTUDIE GROEP

GOUEJARE

SOSIALE GROEP

DISSIPELSKAP

KURSUS

VOEDINGSKEMA

FONDSINSAMELING GROEP