ONS GEMEENSKAP
CFR Kids
Wat is CFR Kids?
Ons Kinderkerk, gefokus op die bou van ’n sterk geestelike fondament vir ons kinders deur Bybelstories, aktiwiteite en aanbidding.
Ouderdomsgroep
Kinders 5 - 13
Wanneer?
Elke Sondag, gelyklopend met die diens.
Meer Informasie
Stuur vir ons 'n boodskap, ons antwoord graag.
CFR YOUTH
Wat is CFR Youth?
’n Geleentheid vir die jeug om saam die Woord te ontdek en geloof te bou.
Ouderdomsgroep
Graad 7 - Graad 12
Wanneer?
Elke Sondag, 17:30 - 19:00
Meer Informasie
Stuur vir ons 'n boodskap, ons antwoord graag.
IMMERGROEN
Wat is Immergroen?
’n Sosiale klub wat verskeie geleenthede en aktiwiteite vir die gemeente reël om gemeenskap te bou en saam te kuier.
Ouderdomsgroep
Almal welkom
Wanneer?
Tye word bevestig.
Meer Informasie
Stuur vir ons 'n boodskap, ons antwoord graag.
GOUE JARE
Wat is Gouejare?
’n Groep vir ons ouer gemeenskap waar hulle sosiale geleenthede, bederf en lekker kuier ervaar.
Ouderdomsgroep
60+
Wanneer?
Tye word bevestig met geleenthede.
Meer Informasie
Stuur vir ons 'n boodskap, ons antwoord graag.
VROUE AKSIE
Wat is Vroue Aksie?
’n Groep wat fokus op die krag van vroue om saam liefdadigheidswerk en fondsinsameling te doen om ’n verskil te maak.
Ouderdomsgroep
Almal welkom
Wanneer?
Tye word bevestig.
Meer Informasie
Stuur vir ons 'n boodskap, ons antwoord graag.