
GEE MET 'N BLYMOEDIGE HART
Maniere waarop jy ons kinderhuis kan ondersteun
KRUIDENIERS
Jy is welkom om by te dra in die vorm van kruideniersware, skoonmaak-middels en standaard verkoue medisyne. Vir noodsaaklikhede, kontak gerus die huis-ouers.
+27 76 967 4831
Driekie - Huismoeder
KONTANT DONASIES
AGS Villa Liberi
ABSA Bank
Rekening No.: 405 467 6283
TYD
Daar is altyd 'n manier om betrokke te raak met hulp in en rondom die huis. Kontak gerus die huis-ouers vir meer inligting oor betrokkenheid en prosesse.