ONS GEMEENSKAP
J@C Kids
Wat is J@C Kids?
Ons Kinderkerk, gefokus op die bou van ’n sterk geestelike fondament vir ons kinders deur Bybelstories, aktiwiteite en aanbidding.
Ouderdomsgroep
Kinders 3 – 13
Wanneer?
Elke Sondag, gelyklopend met die diens.
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
IGNITE YOUTH
Wat is Ignite Youth?
Dieselfde as Ignite, maar spesifiek vir jongmense. ’n Geleentheid vir die jeug om saam die Woord te ontdek en geloof te bou.
Ouderdomsgroep
Graad 7 – Graad 12
Wanneer?
Elke Sondag, 17:30 – 19:00
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
IGNITE
Wat is Ignite?
’n Bybelstudiegroep waar ons gesels, saam studeer en vrae vra. ’n Gemeenskap van mense wat mekaar ondersteun in gebed en die lewe.
Ouderdomsgroep
Werkende jeug en op.
Wanneer?
Elke Dinsdag, 18:30 – 20:00
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
IMMERGROEN
Wat is Immergroen?
’n Sosiale klub wat verskeie geleenthede en aktiwiteite vir die gemeente reël om gemeenskap te bou en saam te kuier.
Ouderdomsgroep
Almal welkom
Wanneer?
Tye word bevestig.
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
GOUE JARE
Wat is Gouejare?
’n Groep vir ons ouer gemeenskap waar hulle sosiale geleenthede, bederf en lekker kuier ervaar.
Ouderdomsgroep
60+
Wanneer?
Tye word bevestig met geleenthede.
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
VROUE AKSIE
Wat is Vroue Aksie?
’n Groep wat fokus op die krag van vroue om saam liefdadigheidswerk en fondsinsameling te doen om ’n verskil te maak.
Ouderdomsgroep
Almal welkom
Wanneer?
Tye word bevestig.
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
DISSIPELSKAP
Wat is Dissipelskap?
’n Bybelgebaseerde opleidingsprogram om gelowiges te help groei in dissipelskap en hul geloof te verdiep.
Ouderdomsgroep
Almal Welkom.
Wanneer?
Elke Donderdag, 18:00
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.
S.E.W.E
Wat is S.E.W.E?
’n Evangelies-gefokusde groep wat daarop gemik is om die evangelie uit te dra en mense na Christus te bring.
Ouderdomsgroep
Almal welkom
Wanneer?
Tye word bevestig.
Meer Informasie
Stuur vir ons ‘n boodskap, ons antwoord graag.